Google Plus or Google Minus?

Google+ or Google-

This is my second guest author post for ChurchMag. Enjoy.

So, there’s been a bit of an increase in chatter of late regarding Google+, both here and on other websites. Now I haven’t been a real big fan of Google+ for all of the listed reasons, the biggest one being that none of my friends were or aren’t on it.

But three articles in particular have caught my attention.

Click here to continue reading.

my name is darryl
and this is what i have to say

Posted on September 7, 2012, in Other Stuff, Social Media, Strategy, Technology and tagged , . Bookmark the permalink. 4 Comments.

  1. Darryl, geluk, op jou skrywe in die mag. Ek dink die exposure is awesome. Ek weet natuurlik die hand van die Here is daar in, but how did it happen? :mrgreen:

  2. Haai Loli. Dankie vir die comment en die support. Weet jy, dinge het maar net evolve in daai rigting. Ek het meer begin praat en focus op social media in die kerk en met my research, het ek op ChurchMag afgekom. Hulle het ‘n link daar wat vra wie wil vir hulle skryf en wat die requirements is. Ek het hulle toe ge-email met die inligting wat hulle wou gehad het, en hulle het my aanvaar. Ja, dit is nogal moerse en ek is heel opgewonde. Dit is ‘n interesante rigting wat God my in vat. Alles van die beste. Groete. Darryl

  3. Weet jy, hier’s net praktiese feedback, so lees en delete die comment gerus: ek spandeer seker nou 45 min. hier net om ‘n een sin comment te los op die ’10 things’ artikel. so, maybe kan jy erens in jou widgets of side panel vir die beginner bloggers tips gee oor hoe om te comment. Ek dink ons bloggers aanvaar soms almal weet hoe die technicalities werk, maar daar is net soveel mense wat NIKS weet van die goed nie, en dan dalk na ons sites toe kom, en nooit weer terug kom nie, omdat dit net frustrasie veroorsaak?
    Ek dink dis great Darryl, het nou self bv. na Church mag site toe gegaan, en bv. op Do you want to write for us geclick, en lyk my die link vir dit is ook af/ not accessable…..

  4. Haai Loli

    Dankie vir jou terugvoering. Ek sal inkyk daarop. Ek hoor wat jy se want iemand het gese hulle het ‘n comment gelos maar daar’s niks niks van hulle af nie. You have given AWESOME feedback.

    Wat ChurchMag aangaan, ek het gaan kyk en die link werk. Ek dink die probleem is dat hulle het die vraag “Want to Write for Us?” met “Read this” reg langs dit wat die eintlike link is.

    Ek hoop dit help.

    Groete
    D